Chezane Steynberg

005

Chezane Steynberg

Singer | Songwriter

20170513_120539
Hire Chezane Steynberg! She is available in the following areas.

access-time-50 Singer
05.Tag-50 Songwriter

Chezane Steynberg het ’n volle nege jaar gewag voor sy haar debuut-album My Huis vrystel ’n Hele paar van haar lekker-luister-liedjies het al onder die top 5 of top 10 op programme gedraai en sy het heelwat nommer 1 liedjies agter haar naam.

Sy is ook verlede jaar sowel as vanjaar genomineer vir verskeie Spiraal-toekennings Chezane het in voorprogramme opgetree vir verskeie Suid-Afrikaanse sangers soos Snotkop, Jay, Juan Boucher, Emo Adams, Die Heuwels Fantasties, Andriette Norman en Izak Davel

Enquire Now
  • Checkout

    Please fill in the form below.

    Select service *
    SingerSongwriter