Johan Anker

Johan Anker Album Cover - Copy

Johan Anker

Singer | Songwriter | MC | Motivational Speaker | Actor

20170513_120539
Hire Johan Anker! He is available in the following areas.

access-time-50 Singer
access-time-50 Songwriter
access-time-50 MC
access-time-50 Motivational Speaker
access-time-50 Actor

’n Jaar nadat hy The Voice SA se beoordelaars en kykers se asems weggeslaan het met sy unieke en veelsydige stem, is Johan Anker terug met sy debuut-album, Hoop en Bid, wat beslis gaan opslae maak in die musiekwêreld. Sy klassieke Opera-stem is die perfekte pasmaat vir elke sielvolle liriek, wat op ’n vars en moderne manier verwerk is… en die eindresultaat sal selfs die kritieste oor tevrede stel.

Sy vermoëns is egter duidelik bevestig toe hy die stoele laat draai het, met sy hoendervleismooi weergawe van Hallelujah, tydens die blinde-oudisies van die realiteitsprogram. Die video hiervan is deur meer as 280 000 mense op YouTube gesien.

Al het hy ‘n Groot stem en was al vergelyk met Josh Groban en ons eie Ge Korsten kan hy in ‘n verskeindenheid genres sing.

Enquire Now
  • Checkout

    Please fill in the form below.

    Select service *
    SingerSongwriterMCMotivational SpeakerActor