Monique Marais

M (14)

Monique Marais

Singer

20170513_120539
Hire Monique Marais! She is available in the following areas.

access-time-50 Singer

Ek is n persoon wat leef vir musiek, in alle vorme, met die Here as my lig vir die pad vorentoe. Vir my is dit belangrik om ander te kan aanraak deur my passie, vir sang en mense, en op my eie manier hulle lewens gelukkiger te maak, al is dit net vir n paar minute.
Ek doen my musiek opleiding deur Musical School of Talent in Port Elizabeth.
Ek het my eerste CD “Somerdrome” wat deksnitte bevat in 2016 laat opneem by Musical School of Talent.

Ek is ook betrokke by Brandwag FM se radio stasie waar ek my eie program het, “Nuwe Musiek Grense”, waar ek onderhoude met baie van die local sangers voer.

Voor shows gedoen vir:

LUISTER FM FEES
WYNAND & CHEREE STRYDOM
MWAH
JUAN BOUCHER

Enquire Now
  • Checkout

    Please fill in the form below.

    Select service *
    Singer